Pastoor se dogter lyk soos 'n duiwel

28,040
0
Published 2024-07-14
Cecile, 'n pastoorsvrou se dogter, het talle teleurstellings en moeilikhede ervaar wat haar laat besluit het om God te verwerp. Op soek na liefde en aanvaarding, het sy na die wêreld gedraai toe kerklede haar veroordeel het in plaas van liefde te toon. Maar haar ontmoeting met 'n pastoor se vrou wat medelye en liefde gedemonstreer het, het haar uiteindelik terug na Jesus gelei. Vandag is sy getroud met 'n pastoor.

"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.

Cecile Mans
Slegs Whatsapp: 078 314 1030

Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis

   / @diegetuienis  
diegetuienis.co.za/

Ons bedank
Op U Woord Bedieninge
‪@ppkopuwoord7002‬
PPK Kempton Park gemeente
vir die gebruik van hulle gebou

Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com/

Dudley Mans
Ek Gee Alles

Beeld materiaal:
Adobe Stock:
stock.adobe.com/

All Comments (14)
  • @user-mx7tm7oh6w
    Ek was al baie keer in past Bekkie Mans se kerk.Ek al sondagskool gegee daar.Was een oggend was ek en my man weer daar tu was Dudley en Cecille ook daar.Sys n pragtige vroutjie en so vriendlik.Jy is waardig om n pastoor se vrou te wees.❤❤Tanni Lydia.
  • @user-fq6il4dk5f
    Dame jou tattoo's maak jou gladnie lelelik nie,jy het n pragtige vrolike hart,en al daai nat koerant houe het mooi getuie versies geword.❤
  • @user-by2eu5ok6w
    Prys Die Here vir die awesome getuienis die tweede keer dat ek jou getuienis hoor en jy is werklik n ware kind van Die Here God doen wonders in n mens se lewe ons dien n awesome God mag God jou altyd ryklik seen🙌🙌👍
  • Ai ons God is awesome om almal so na mekaar te bring dankie aan julle die Here seen 🙏🙏