Niemand kon my help nie

27,471
12
Published 2020-07-26
Nooit gedink dat verwerping die oorsaak sal wees vir die verkeerde besluite in haar lewe nie, selfs gelei tot verslawing.
Eers toe sy erken het wat die geestelike wortel was, en daar deur kon werk, was sy vir die eerste keer vry.

"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.

Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis

Alcohol abuse
Photo by form PxHere
pxhere.com/en/photo/1205078

Musiek:
Purple Planet:
www.purple-planet.com

Léon Goosen:
www.leongoosen.co.za

All Comments (21)