Kan GOD 'n gestremde gebruik?

3,468
0
Published 2024-04-14
Met die geboorte van Ruan, het Jan en Ruan se ma die nuus ontvang dat Ruan gestremd is. Die dokters was nie vol hoop dat Ruan veel ouer sal word nie, maar die HERE het die laaste sê. Vandag gebruik die HERE Ruan op baie spesiale maniere.

"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.

Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis

   / @diegetuienis  
diegetuienis.co.za/


Musiek:
Adobe Stock:
stock.adobe.com/

Winds of Eternity (Epic Inspiring Dramatic Uplifting Emotional Cinematic Heroic Adventure Nature Landscape Travel Music)
by Audiorezout

License www.songtradr.com/user/playlist/qvvdmdlcjtovfddo

freemusicarchive.org/music/audiorezout/elixir-of-l…

All Comments (13)
  • @magdasmith1421
    God verander klontjies in niere. Dit gee vir my hoop. Baie dankie. Ons pastoor het altyd gesê: "Die Here slaan 'n reguit hou met 'n krom stok" God gebruik gestremde mense. Baie dankie.❤🎉🎉🎉
  • @user-by2eu5ok6w
    Prys Die Here vir die awesome getuienis dankie dat julle dit met ons gedeel het mag God julle ryklik seen👏👏👏👏
  • WOW! fantastiese getuienis!....Juanita en jy lei dit weereens so mooi en paslik! Jy is één uit báie miljoéne! Mag God jul ryklik sëen as gesin.... ❤
  • Dankie vir die bemoediging, my oom was ook gestremd en hy het baie mense se harte geraak, ons ken d pad, vandag is hy veilig in sy hemelse woning, en mis ons sy uniekheid soos baie.❤
  • @ruandutoit18
    Vader het ń maand gelede my seun se naam verander. Van Gestremde seun na Geliefde Seun van God. Dit het heeltemal verander hoe ek na my seun kyk of van hom praat. God is gees en wanneer ons weergebore word, word ons uit gees gebore. Gees, siel, liggaam. Die geesmens is die ware jy.❤
  • You have been a great blessing to us through the many years that we have known you. Many blessings to you and Jan. Lots of love