Week 24: Saterdag - 2 Konings 15-16

Published 2024-07-12
'n Oomblik in die Woord met Dr. Raymond Lombard 

Raymond neem ons daagliks ( 365 dae ) deur die Ou en Nuwe Testament in 1 jaar -  luister gerus terwyl hy sy Bybelleesprogram volg en vir ons voorlees.

Kry jou leesprogram gratis, net hier in ons boekwinkel.
RAYMONDLOMBARDBOOKSTORE.COM


Ons stuur vir vir jou 'n email en jy kan die PDF aflaai na jou foon of rekenaar om te besigtig.

'n Nuwe episode word vir die volgende 365 dae elke aand na middernag vrygestel op ons DAAGLIKSE POTGOOI op die onderstaande platforms:




bybelleesprogram.buzzsprout.com/




Apple Podcasts - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES
Spotify - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES
Google Podcasts - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES
Youtube - RAYMOND LOMBARD MINISTRIES - playlist - 'n Oomblik in die Woord


Kry jou Bybellees program (raymondlombardbookstore.com/p...) by raymondlombard.com (www.raymondlombard.com/) en volg saam...

All Comments (1)