God ken jou | Amanda Loftus & Nevil Norden

9,611
0
Published 2024-07-19
Kom saam met ons op 'n heilige reis, waar ons die wysheid van die Skrif en die liefde van Jesus Christus ontdek. Teken in by Patmos Studio vir 'n transformerende geloofsreis.

Twitter: https//twitter.com/Patmos_Studio​​
​Instagram: / dailybible
​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstudio.org/

All Comments (16)
  • @EagleforGod
    So vol liefde en woord, liefde en seën Nevil. Groete, Cullinan Lewende Woord.
  • Ai Neville, ek is 84 en hoe goed onthou ek nie, een Sondagoggend tydens 'n diens in Lewende Woord, het Jesus aan jou verskyn. Ag, so baie, baie om te onthou. .
  • @magdaherbst161
    Baie dankie Amanda dat jy Nevil genooi het. Ek is 85 en leer elke keer só baie van hom . Ek is só geseën deur sy getuienis en sien uit na sy volgende boodskap. Mag Vader hom en vir jou ryklik seën.
  • Neville u gerustellende stem sal almal lei na die Here toe do pragtig ek kon nie aan een luister nie ń bietjie huil en dan weer verder luister God is met u dankie Amanda❤😢love you
  • @ruandutoit18
    Wow!! Oom Nevil het 17 jaar gelede vir ons gebid en gesê dat God wil vir ons ń kind gee, maar ons moet hom wil hê. Ons seun is op 6 mde gediagnoseer met serebrale verlamming. MAAR ek het EERS by God ń diagnose gekry. Leo Blom laat was God se Woorde. Ons seun is so ń Groot Getuienis van Die vyand is oorwin deur die woord van ons getuienis en die Bloed vd Lam. Sal so graag die getuienis met Oom Nevil wil deel. Tot eer van God.❤
  • @Love-sv7vg
    Dit was absoluut fantasties.. dankie Amanda vir die share.. kan nie wag vir die volgende sessie nie ❤🙌
  • Kosbare tye in die tent beleef in die 90's! Prys Abba dat Hy vir Neville opgerig het om leiding te gee aan so baie, spesifiek afrikaner mense, wat vas gevang was in godsdiens en tradisie om hulle te leer van verhouding met die Almagtige Skepper en ons Verlosser Y'shua!
  • Aaaag neee. Ek was so teleurgesteld toe die program klaar is. Nou moet ons nog n hele week wag. Hoe moet n mens geslaap kry. Kan nie wag nie. Dankie so baie Oom Neville dat jy die Neville weergawe van Jesus met ons kom deel het. Dis so so pragtig
  • @hettiebotha8901
    Goeiemiddag mense. Baie dankie!! Ek het gelukkig ook die voorreg gehad om baie jare gelede n WIP konferensie by sy kerk by te woon in Pretoria. Nouja, nou is ons almal oud en grys, maar God is en bly goed! Wees geseënd, elkeen wat na hierdie video kyk..Bosveldgroete🤗🤗📯📯📯🕊🕊🕊🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦🇿🇦
  • @mienaroux2396
    O baie dankie. Dit was n Blessing om weer na Neville te luister. Was ook n paar jare gelede by sy gemeente. Waardeer jou Neville.
  • Dit was n verstommende getuienis om na n man te luister wat vd staan spoor af net eenvoudig voorkom as n WARE en OPEGTE man van God! Ek kon die Gees voel elke keer wanneer hy gepraat het! Baie dankie Amanda, ek sien heweldig uit na die opvolg program. Liefde in Christus aan almal🌿✝️💕
  • @Angela-rj9si
    Prys ons Here, dis soos n Pastoor v my gesè het, daar is iets aan my, maar hy weet nie wat nie. Later toe sè ons Here v die pastoor. 'Engela is anders omdat sy die Here lief het en in haar lewe dra'. Ek kan niè sonder my Here nie, Hy dra my deur alles. Nie maklik nie maar ek is die Here se Messenger hier op aarde.😊❤😊