DIE HERE WEET BETER: Dr Johan Carstens en Amanda Loftus in gesprek.

5,625
0
Published 2024-06-22
Kom saam met ons op 'n heilige reis, waar ons die wysheid van die Skrif en die liefde van Jesus Christus ontdek. Teken in by Patmos Studio vir 'n transformerende geloofsreis.

Twitter: https//twitter.com/Patmos_Studio​​
​Instagram: / dailybible
​​​​​​​Facebook: / patmosstudio1​​
​​​​​​​Pinterest: / patmosstudio
Website: www.patmosstudio.org/

All Comments (10)
  • @ejmaasdorp2118
    Baie dankie vir al die insiggewende gesprekke. Bid asb vir my suster se seun wat sy lewe so weggooi. Ons as fam het nie meer raad nie. Daar is al so baie vir hom gebid, hande opgele, duiwels uitdedryf, maar geen verandering nie. Ek het vanaand baie geleer en wys geword. Ek is van Namibie. Dankie.
  • @roedette
    Ek geniet jul program so baie. Baie dankie vir elke gesprek.
  • Asb bid v my agv depressie wat geskep is agv onsekerheid v waarheen v my & ek broke ook? Byvoorbaat dankie