Dirk van der Westhuizen - TITANIC (Official Music Video)

Published 2024-08-01
Official Music Video for "Titanic" by Dirk van der Westhuizen.
Download or stream here: DirkVanDerWesthuizen.lnk.to/Titanic

Follow Dirk van der Westhuizen op Social Media:
Facebook - www.facebook.com/dirkvdwesthuizenpage/
Instagram - www.instagram.com/dirk_vd_westhuizen_nuwe/
TikTok: vm.tiktok.com/ZSJtjuyTU/
Select Musiek Website: selectmusiek.co.za/dirk-van-der-westhuizen/

DOP: Gerduan Kemp Photo & Film
Hoofrol: Mel Die Storieverteller
Dansers: Replay Dance Studio
Koreografie: Conraad Rust
Make-up: 4Eva Industries
Hare: Juan Hairstylist
Location: Jonathan & Jaco Huis

TITANIC - Lirieke

'n Storie heeltemal te raar
'n Status meisie en 'n swendelaar
is soos liefde op die eerste gewaar

Sy is
Van 'n wêreld wat hy glad nie ken
En hy's die een wat haar hart wil wen
Maar sy's 'n hele ander klas

So ek sê vir jou wat
Sal jou beskerm my skat
En na die hemel toe vat
As jy my eenkeer toelaat
(Ooh)

'n Hele see van ligte op die dansbaan
En hierdie hart gaan ook vir ewig aan
So kom ons wees 'n bietjie romantic
En val vir my soos Rose in Titanic
Ek weet ek's nie die beste ou hier binne
Maar jy sal voel as ek jou draai en spin
Ek was nog altyd bietjie romantic
So sal jy vir my val net soos in
Titanic

Kyk my in die oë en sê dis reg
Vat 'n kans op my en ons hardloop weg
Na iewers waar ons saam kan wees
Ek weet
Jy het alles wat jou hart begeer
Maar van ware liefde sal ek jou leer
By my sal jy nooit weet van seerkry
So ek sê vir jou wat
Sal jou beskerm my skat
En na die hemel toe vat
As jy my eenkeer toelaat

(Ooh)

''n Hele see van ligte op die dansbaan
En hierdie hart gaan ook vir ewig aan
So kom ons wees 'n bietjie romantic
En val vir my soos Rose in Titanic
Ek weet ek's nie die beste ou hier binne
Maar jy sal voel as ek jou draai en spin
Ek was nog altyd bietjie romantic
So sal jy vir my val net soos in
Titanic

'n Hele see van ligte op die dansbaan
So, kom ons wees 'n bietjie romantic
En val vir my soos Rose in Titanic (Titanic)
Ek weet ek's nie die beste ou hier binne
Maar jy sal voel as ek jou draai en spin
Ek was nog altyd bietjie romantic
So sal jy vir my val net soos in
Titanic

Official Music video by Dirk van der Westhuizen performing Titanic. (C) 2024 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Dirk van der Westhuizen

vevo.ly/9NAndE

#DirkvanderWesthuizen #Titanic